Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Allerliefste, ek stuur vir jou 'n rooiborsduif want niemand sal 'n boodskap wat root is skiet nie. Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek weet al die jagters sal dink dis die son. Kyk, my duif kom op en my duif guan onder en waar hy vlieg daar skitter oseane en bome word groen en hy kleur my boodskap so bruin oor jou vel Want my liefde reis met jou mee, my liefde moet soos 'n engel by jou bly. soos vlerke, wit soos 'n engel. Jy moet van my liefde bly weet soos van ulerke waarmee jy nie kan vlieg nie BREYTEN BRETTENBACH Sagteband Baie goeie kondisie met die begin van natuurlike geelvlekke
Kondisie: 4