Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
INHOUD: Verhaal Klein Moek, Vals Prins, Herberg in die Spessart, Koue hart, Lotgevalle van Saud ens. Hierdie ou sprokies het die toets van tyd deurstaan. Elke toneel, of dit nou 'n besige markplein is, of die dek van 'n spookskip of uitgestrekte leegtes van Arabiese woestyn boei aandag. Volkleurtekeninge deur Ulrik Schramm , een van bekendste hedendaagse illustreerdes van kinderboeke in Europa. Vertaling W Grobbelaar.
Human en Rousseau 1967 Groot Blou hardeband, Eerste SA uitgawe goed gebind skoon wit bladsye, klein naaminskripsie op eerste endbladsy 221 bladsye.Boek en stofomslag wys min gebruik