Die Mooiste verhale van Shakespeare - Oorvertel deur Marie Opperman
1 was available / secondhand
R10.00
minimum increment
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die mooiste Verhale van Shakespeare oorvertel deur Marie Opperman met 'n voorwoord deur Audrey Blignaut - Tekeninge deur Janusz Grabianski - Human & Rousseau - 1969, eerste uitgawe - Hardeband en stofomslag in goeie toestand - Intern skoon en stewig gebind.
Die Mooiste Verhale van Shakespeare is gebasseer op Lamb's Tales of Shakespeare, dieselfde werk wat Audrey Blignaut as kind met soveel waardering leer ken het. Dit is in moderne Afrikaans oorvertel deur Marie Oppermen, wat reeds allerwee groot bekendheid verwerf het met haar klassieke vertaling van die volledige sprokies van Hans Aandersen.
Die Mooiste Verhale van Shakespeare is 'n kosbare boek. Geen oeuer wat sy of haar kinders graag van jongs af die kultuurbesit van die wereld vertroud wil maak, kan daarsonder wees nie.