Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Mooiste Verhale van Shakespeare
Oorvertel deur Marie Opperman.
Met 'n voorwoord deur Audrey Blignaut.
Tekeninge deur Janusz Grabianski.
Hardeband sonder stofomslag.
1969 uitgawe
224 bladsye
In netjiese toestand ten spyte die ouderdom, skoon en heel