Die Moord Op Liezel de Jager

Die Moord Op Liezel de Jager

New 11 available
Indicative market price: R300.00
R280.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781776391974
Bob Shop ID
653700651

About Die Moord Op Liezel de Jager By Anena Burger

Op 13 Oktober 2021 is Suid-Afrika tot stilstand geruk deur die nuus oor dominee Liezel de Jager, geliefde leraar van die NG Kerk Suidkus in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal, wat in die oprit van die pastorie vermoor is toe sy terugkeer van haar daaglikse oggenddraf saam met vriende. Dit was ondenkbaar dat 'n geestelike leier soos sy, wat 'n enorme impak op haar. Maar nog vreemder gebeure volg in die dae en jare na haar moord.

Haar man, Werner, verdwyn skielik spoorloos en word later in 'n bedenklike toestand in 'n suikerrietplantasie gevind. Hy vermoed dat hy moontlik deur Liezel se moordenaars aangeval is. Benewens verskeie ander amper-noodlottige gebeure rondom Werner, is hy later ook in 'n ongeluk betrokke waar nog twee vroue dood is. Om alles te kroon, sloer die polisie twee jaar lank voordat hulle met die moordondersoek begin. gemeenskap gehad het, so wreed weggeruk kon word.

Intussen voer Liezel se ouers 'n volgehoue stryd om geregtigheid vir hul dogter te kry. Dit loop uit op 'n suksesvolle hofsaak teen die minister van polisie en die Suid-Afrikaanse Polisiediens, met die gevolg dat Werner weens die moord op sy vrou in hegtenis geneem word, maar later onder misterieuse omstandighede in die hospitaal sterf. Die moord bly onopgelos

 

 

Add to cart

Recently viewed

See more
Leifheit Sweeping Set (41401)
New
R245.00
Seagate Barracuda 1TB 2.5" SATA 7mm Internal HDD
New
R1,849.46
For Apple Watch Series 3 42mm Two Color Milanese Loop Magnetic Watch Band(Pink Orange)
New
R247.15
Japanese gold plated display plate
Secondhand
R95.00 No bids

Similar products

Die Onuitwisbare Merk / Jurgen Thorwald
Secondhand
R65.00
Julian Jansen - The De Zalze Murders: The Story Behind The Brutal Axe Attack
Secondhand
R150.00
Profilers, Ed John H Campbell, Don DeNevi, 2004
Secondhand
R300.00
The de Zalze Murders: The Story Behind the Brutal Axe Attack - Jansen, Julian
New
R255.00