R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Moordenaar - Heinz G. Konsalik - 1969, eerste uitgawe, eerste druk - Tafelberg-Uitgewers - Harde band en stofomslag in baie goeie toestend - Intern: effense verbruining van blaaie verder skoon en stewig gebind, een vorige eienaarskap.
Dit is 'n grusame en meesleurende verhaal van 'n breinverminkte moordenaar, van 'n man wat onder die waan verkeer dat hy die onkunde uit die wereld moet uitslag. Dis 'n tema, ook aktyeel vandag, soos slegs Konsalik dit kan hanteer.