This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

41% OFF
A Chain of Voices - Andre Brink
R95 R160
R30 shipping
Mooi Annie of Die Skipbreukelinge - D`Arbez (1928 uitgawe) Historiese avontuur (k)
R100
A Fork in the Road - Andre Brink
R65
A Chain of Voices - Andre Brink
R14.75

Die Muur van die Pes - Andre P Brink (EERSTE UITGAWE!!)

Secondhand
R95.00
Closed 9 Feb 15 11:46
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Buyer Protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT0042
Bob Shop ID
173612418

Die Muur van die Pes - Andre P Brink - Human & Rousseau - 1984 - Hardeband met stofomslag in mooi, skoon en stewige toestand.

Posgeld en verpakking R38.00

Een van die ergste vorms van die Swart Dood in die l4de eeu het sy slagoffers binne vyf dae uitgewis. Maar dat daar ander, subtiele, modeme en ewe dodelike vorme bestaan van die Pes wat in die donker wandel, ontdek die bruin Kaapse meisie Andrea Malgas gedurende die vyf dae wat sy ná n jarelange verblyf in Europa in Provence deurbring.

Sy staan tussen twee mans: Paul, die welvarende, middeljarige blanke esteet wat haar al die gerief en sekuriteit van ‘n lewe in Europa aanbied; en Mandla, die jong swart aktivis wat haar opnuut blootstel aan die gevaarlike teenwoordigheid van Afrika, waarvan sy haar so lank al vry gewaan het. Onder andere moet sy besluit of “vryheid” ook mag beteken dat jy kan klaarkom sonder die land, die samelewing. die mense wat jou gevorm het.

Op soek na lokaliteite vir Paul se film oor die Swart Dood kom Andrea en Mandla uit by die oorblylsels van ‘n Muur van die Pes wat eeue gelede gebou is om die plaag te probeer keer. Vir haar is dit die kulminasie van al die baie mure waardeur sy in haar lewe voorgekeer is en wat mense apart van mekaar probeer hou: mure tussen ras en ras, tussen generasie en generasie, tussen man en vrou, tussen hede en herinnening, tussen werklikheid en droom, uiteindelik tussen lewe en dood. Wat sy egter ontdek in die skokkende ontknoping van ‘n ewe, beleef in vyf dae, is nie lets negatiefs nie, maar die ontroerde besef dat mure ook afgebreek kan word.

In die Iaaste instansie is dit die skrywer Paul wat in een van die oorspronklikste verteltegnieke wat nog in ‘n roman gebrulk is, antwoord moet gee op die baie vrae wat die verhaal se opset bepaal. Wat daardie antwoord is, en of hy daarby uitkom, kan die leser eers aflei wanneer hy die hele sirkel van die roman voltooi het.

Customer ratings: 1 ratings

Uitstekende verkoper, baie dankie
20 Feb 2015