Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1978 hardeband met stofomslag 301 bladsye, die stofomslag is erg verweer en het n klein wit stickertjie aan die rugkant onder, hardeband is goed - slegs baie ligte rakverweer aan die onderkant, stempel van tehuis van bejaardes voor in die boek, bladsye is liggies vergeel, die teks is skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending