Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
ân Meesleurende verhaal uit die vyftiger- en sestigerjare toe die Suid-Afrikaanse platteland nog sy geheime kon bewaar. Carli Botha is nog klein toe haar Italiaans-gebore ma sterf by die geboorte van haar boetie. Sy word agtergelaat in die sorg van haar dranksugtige pa Wilhelm. Dora wat ook soms in die plaashuis help kom tot Carli se redding.
TITLE: Die naamlose
AUTHOR: Mariel le Roux
SKU: 9780624082491
PUBLISHER: Tafelberg Publishers Ltd
DATE PUBLISHED: 25/04/2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 336
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 130 mm x 198 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr