| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Uitgegee deur Maskew Miller - Eerste in die Nagwolve reeks - derde druk - ongedateer maar blykbaar uitgegee in die 1950's (eerste druk was 1949) Hardeband omslag het slytasie maar boek is nog in goeie tweedehandse toestand. 132 bladsye. Verwys fotos