Die Nasionale Party sy Opkoms en Oorwinning Kaapland se Aandeel deur Jan J van Rooyen EERSTE DRUK
Met die verskyning van Die Nasionale Party, sy Opkoms en Oorwinning - Kaapland se aandeel, KRY DIE LESER NIE NET ’N OORSIG VAN DIE Party in Kaapland nie, maar ook deurgaans van die Uniale stryd van die Party. Geskiedkundige mylpale, die opkoms van die Party sedert die Boere-oorlog, deur die 1ste Wêreldoorlog en Tweede Wêreldoorlog word gedokumenteer gevolg deur ’n hoofstuk oor die Republikeinse strewe, oor die kleurbeleid van die Party, die bedanking van Dr Malan as Eerste Minister en die verkiesings van sy opvolger mnr J G Strydom. Swart en wit foto’s van leiers en sleutelpersone deurgaans in boek.
335p.
Uitgegee deur die Hoofraad van die Kaaplandse Nasionale Party, circa 1956.
Toestand: Hardeband, goed gebind. Stofomlsag wel verslete. Effense ouderdomsvergeling.
Posgeld: R25
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek(e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus