R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Sagteband, kramgebind. Die krambinding is stewig. Uitgegee deur die skrywer/samesteller A.B. de V Pickard. Die maroen buiteblaaie is verweer en het skade aan die rugkant, bo en veral onder. Die titel op die voorblad het verbleik. Bladsye 63 tot 72 het 'n vlek aan die boonste hoek. 'n Ligter vlek is vanaf die titelblad ook aan dieĀ boonste voorste hoek sigbaar. Dit word geleidelik dowwer totdat dit weer op die laaste paar bladsye sigbaar is. Die kleur van die vlek lyk asof die boonste hoeke van die buiteblaaie op 'n stadium nat geword het en op die ander blaaie afgegee het. Op die keersy van die titellblad is 'n gedrukte geskenkinskripsie. Die naam van die ontvanger is in ink ingeskryf en die skrywer/samesteller het dit geteken. Die lesers word voorspoed toegewens vir die jaar 1917. Die boekie het dus in 1916 of vroeg 1917 verskyn. Die foto's in die boek is mooi duidelik. Sien my foto's vir toestand en inhoud. Geen oorsese versending.