This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BargainLot2911

Similar products

Die nege kerse van Magriet Die nege kerse van Magriet
Die nege kerse van Magriet Die nege kerse van Magriet
Sold

Die nege kerse van Magriet

Secondhand 1 was available
R35.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
5026376
Bob Shop ID
612301177

Skrywer: Barend PJ Erasmus

Formaat: Groot Sagteband

Toestand: Baie Goed

Die nege kerse van Magriet is 'n roman oor 'n toekomstige Suid-Afrika. Die Magriet van die titel is die vrou van Werner Jansen en die verhaal speel oor verskeie geslagte van die Jansen-familie af, terwyl die nege kerse verwys na die aantal naasbestaandes van Magriet wat omkom in die stryd teen ongeregtigheid in Suid-Afrika. Werner is eers diplomaat en later lid van die beweging wat die apartheidsregering in Suid-Afrika tot 'n val wil bring en sodoende 'n nuwe en beter toekoms vir al sy mense wil verseker, maar word eindelik deur die organisasie self verraai.

Sy seun Freek sweer wraak en word eindelik leier van 'n ondergrondse terreur-organisasie (geborg deur Westerse regerings) wie se doel dit is om Suid-Afrika onregeerbaar te maak sodat dit nie 'n veilige hawe word vir internasionale terroristebendes wat korrupte regerings omkoop en sodoende 'n vastrapplek verkry nie. Die lede word hoofsaaklik gewerf onder Afrikaners wat geliefdes in geweld in die land verloor het.

 

Recently viewed

See more

Customer ratings: 1 ratings

Great Seller. Fast service
16 May 2025