Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
INSCRIBED BY AUTHOR
Die nes vertel van die Belgiese skrywer Karoline Kerr, n pasiënt in n sielkundige inrigting wat onder verdowing gehou word sodat sy nie die traumatiese gebeure wat tot haar ineenstorting gelei het, kan onthou nie. Sy ervaar trauma sedert haar kinderdae en het as gevolg daarvan haarself geleidelik onttrek in n beskermende nes, sodat sy met haar opname in die inrigting reeds amper in n katatoniese toestand verkeer. Wanneer n nuwe hoof aangestel word, verander hy die behandeling, want hy glo dat slegs deur te onthou kan daar genesing kom. Die pasiënt ervaar dit soos n roofvoël wat aan haar veilige nes torring, wat dan die metafoor word vir die titel en die verhaal. Eindelik word dit duidelik dat die verskil tussen normaal en abnormaal n graadverskil is en nie n wesenlike een nie
ISBN: 9780798130769
Pages: 232
Hardcover with dustjacket
Human & Rousseau, 1993
Good condition
B52