Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“DIE NOODROEP UIT DIE OERWOUD”
Rooi Jan, No. 3 - Casper H. Marais
Rooi Jan ontvang ’n brief vanaf die ou sendeling wat hom as kind gered en grootgemaak het, dat dié in die moeilikheid is. Natuurlik haas Rooie hom so vinnig moontlik diep in Grensland in om die oubaas te help.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.
• VORIGE UITGAWE/DRUK OF TERUG VANAF BOEKWINKEL •
Eerste uitgawe, derde druk, 2013 | 98 bladsye.
ISBN: 978-0-9870324-4-7
•••