Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In Amsterdam ontmoet twee Suid-Afrikaners nadat hulle jare lank kontak met mekaar verloor het, en gedurende die dag wat hulle saam in die stad deurbring, kry hulle albei n nuwe insig in hulself en in hulle verlede.
Die Noorderlig speel af in die buiteland, maar soos in Karel Schoeman se ander romans, is die onderwerp hier ook in werklikheid Suid-Afrika
1975. Eerste uitgawe. Hardeband met stofomslag, 114 bladsye. Goeie toestand. Netjies en skoon aan die binnekant.Die stofomslag is effens verweer op die rante.