R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die nutsman - Riaan Venter - Lapa - 2007 - Harde glansblad in mooi, skoon en stewige toestand.
Dit is uiteindelik hier: Riaan Venter van SABC 2 se Die Nutsman-faam se eerste selfdoen-handleiding in boekformaat.
Die boek, Die Nutsman: selfdoen sonder sukkel, het 'n aantreklike hardebandafwerking, en bevat 192 bladsye met 50 geïllustreerde selfdoen-projekte oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe.
Riaan demonstreer stapsgewys hoe om van 'n bababed tot 'n staal fietsstaander te maak. Hierdie splinternuwe, eerste handleiding sluit ook onder andere in die: installering van 'n toilet, bad en wasbak installering van kombuiskaste vervanging van ruite elektriese werk sekuriteitsprojekte loodgieterwerk en VELE MEER! Alle stappe word deur middel van volkleur foto's toegelig met duidelike aanwysings, lyste van benodigdhede, snylyste en akkurate tegniese tekeninge - 'n uiters geskikte geskenk vir selfdoenprojekliefhebbers.