Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
tweede druk maar geen datum van druk hardeband met stofomslag 414 bladsye, die stofomslag het n paar klein merkies, die hardeband is goed, voor in die boek is n naam doodgekrap - sien foto onder, een of twee klein merkies in boek, die teks is skoon en die binding goed- geen oorsese versending
Neem, asb kennis dat ek voortaan elke skoolvakansie vir die hele vakansie uitstedig is en dus nie in daar die tyd sal pos nie
Please note that in future I will be out of town each school holiday for the whole holiday will not be able to post during that time