Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
geen datum van druk, hardeband 414 bladsye - boek is ongeveer A4 grootte, die hardeband het n paar klein merkies aan en het effens verbleik aan die rugkant, naam en adres voor in boek, die teks is skoon en die binding goed, eerste en laast bladsye effens vergeel. Die eerste bladsye is effens gerimpel.Versending R35 in RSA-geen oorsese versending