Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 5 - 10 working days
Reuse watervalle, kreatiewe heuningbye, asemrowende avonture en nog meer! Audrey Amaka het daarvan gedroom om Wonderwreld-land toe te gaan. Maar toe haar droom waar word, moet Audrey en haar maatjies 'n belangrike besluit neem.
Trek jou stapskoene (of blink blou hohakskoene) aan en kom saam met Audrey terwyl sy leer hoe belangrik dit is om gehoorsaam en verantwoordelik te wees.
Die nuuskierige kameelperdjie is die tweede boek in die skatlike Die avonture van Audrey Amaka-reeks, en sal vyf- tot agtjariges in vervoering h. Die boekie sluit ook af met interessante diere-feite wat aansluit by die storie asook versteekte elemente om in die boek te soek.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Curious Little Giraffe
Summary | Kom saam met Audrey en haar blink blou hoëhakskoene op 'n fantastiese avontuur! Reuse watervalle, kreatiewe heuningbye, asemrowende avonture en nog meer! |
Author | Brent Vernon |
Publisher | CUM |
Release date | 20150408 |
Pages | 36 |
ISBN | 1-4316-1241-3 |
ISBN 13 | 978-1-4316-1241-3 |