Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Ilde Grove
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Tien jaar later stap Hermien se ou buurmaatjie weer haar lewe binne as haar nuwe swemafrigter. Sy besef gou dat sy nooit opgehou het om hom lief te hĂȘ nie, maar glo nie hy voel meer so nie.