| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Baie goeie toestand met stofomslag. Stofomslag het `n paar stukkende plekkies. 157 p. Eerste druk 1974. Hierdie boek mag waarde besit vir die versamelaar van militere boeke. [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]