Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die voorloper van die latere Afrikaanse Psalms en Gesange, die huidige Liedboek asook talle latere uitgawes van Die Halleluja. Met 75 Psalms deur Totius vertaal, 100 Gesange en 230 liedere vir huis, dag- en Sondagskool en Jongeliedeverenigings, verwerk vir vier stemme. In 1931 uitgegee deur die Suid-Afrikaanse Bybelvereniging, Kaapstad. Met 'n voorwoord deur prof. G.B.A. Gerdener, die hoofvertaler. Die meeste bladsye is verbruin van die ouderdom en daar is plek-plek roesmerke, maar die boek is nog stewig (buiten eerste twee blaaie los) en 'n mooi versamelstuk vir liefhebbers van die Afrikaanse kerklied.