| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
DIE NUWE HALLELUJA (SOL-FA UITGAVE, 1931)
Hierdie eksemplaar van DIE NUWE HALLELUJA (SOL-FA UITGAVE) is deurgaans in 'n baie goeie toestand.
Daar is geen waarneembare fout met hierdie item nie.
Geen gekrap of geskryf nie behalwe die name van die vorige eienaars op die voorste binneblad.
Uitgegee deur die SUID-AFRIKAANSE BYBELVERENIGING, KAAPSTAD, 1931.
POSGELD MET 'N SPOORNOMMER: R35.00.
.jpg)
.jpg)
LET ASSEBLIEF DAAROP:
1. BETALING MOET BINNE 48 UUR NA DIE AFHANDELING VAN DIE VEILING PLAASVIND.
2. DIE POSGELD VIR HIERDIE ITEM IS R35.00 EN SLUIT 'N SPOORNOMMER IN.
3. MOET ASSEBLIEF NIE BIE INDIEN JY NIE VOORNEMENS IS OM TE BETAAL OF NIE KAN BETAAL NIE.