Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Almal in goeie toestand. Die stofomslae toon tekens van gebruik. Sommige van die boeke het voor- en agter-in geringe tekens van skimmel. Nommer 8 word ingesluit, maar het skade aan die agterste hardeband omslag as gevolg van skimmel (binne-in goed). Posgeld na enige plek in SA is R45.