R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die Nuwe Kinderbybel in kleur - Paul von Staden -1982, agtste druk - Hardeband met stofomslag in baie mooi, skoon en stewige toestand; een boodskap.
Illustrasies deur Carlo Tora
Die nuwe Kinderbybel - in kleur se gewildheid word bevestig deurdat dit verskeie kere herdruk is. Die nuwe Kinderbybel was die eerste keer in 1970 uitgegee en is daarna meer as nege keer herdruk.
Die nuwe Kinderbybel - in kleur beval 165 verhale waarvan 109 uit die Ou testament en 56 uit die Nuwe testament geneem was. Soos reeds afgelei is die tekeninge in volkleur.