Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
'n Uitstekende Afrikaanse vertaling van een van Frederick Forsyth se beroemdste romans.
'n Vryskutjoernalis bekom die dagboek van 'n onbekende Joodse man wat selfmoord in Hamburg, Duitsland, pleeg. Toe hy lees van die gruweldade van 'n Nazi-kaptein sweer hy om die man op te spoor en te laat boet. Maar hy stuit teen die meedoënlose Odessa, 'n geheime organisasie wat oud-Nazileiers tot elke prys beskerm.
Eerste uitgawe in 1975 gepubliseer deur Tafelberg-Uitgewers, Kaapstad. Toestand: Goed. Kleefbandmerke op voorste en agterste skutblad. Geskenkinskrywing op voorste skutblad. Stofjas lyk nog nuut.