Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Ompad Huis Toe
Die Suid-Afrikaanse joernalis Monica Brunetti het alles in die lewe -- 'n belowende loopbaan, 'n liefdevolle gesin, 'n mansvriend wat aan trou dink -- wanneer sy in 'n motorkaping gewond word. Sy beland in die hospitaal langs die spontane Ella Nkhoma, wie se humorsin en warm hart Monica se uitkyk op die lewe op sy kop keer. Hul besonderse vriendskap neem Monica ver anderkant die omheinde wit woonbuurte na 'n afdraaipad wat albei vroue se lewe in 'n heel ander koers stuur ...
Oorspronklike Engelse uitgawe in 2005 gepubliseer. Hierdie Afrikaanse uitgawe in 2007 gepubliseer deur Lux Verbi, Wellington, Suid-Afrika. Uit Engels vertaal deur Anita van Zyl.
Toestand: Goed.