Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days
Toe haar eksentrieke ma besluit die familie - and dit sluit haar gay biologiese pa, akteur-stiefpa, aaklige halfbroer en twee stiefbroers in - moet die vakansie in 'n afgelee huis in die berge deurbring, einding dit in 'n situasie waar die hele spul gestrand sit, met nerens om heen te gaan en niemand behalwe mekaar vir geselskap nie.
Die Ongelooflike Avonture Van Hanna Hoekom is gebaseer op die roman deur Marita Van Der Vyver en is 'n aandoenlike dramatiese komedie met grootmensword as tema.
Summary | Gebaseer op die roman deur Marita Van Der Vyver en 'n aandoenlike dramatiese komedie met grootmensword as tema. |
Studio | M-Net Productions |
Format | DVD |
Release date | 20140801 |
Contributors | Anna Mart Van Der Merwe (Actor), Gys De Villiers (Actor), Regardt Van Den Bergh (Director) |