Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ex Library copy.
Delivery time : 5 working days
Condition : Good
Die verhaal van Hanna: 'n heldin wat beloof om diep in lesers se harte te kruip. Bekkig, intelligent, verbeeldingryk en met 'n ingewikkelde familie: een stiefpa, een skewe pa, een half-broer, twee stiefbroers en 'n mallerige ma.
Hanna Hoekom is veertien, byna vyftien, en haar lewe is nie hoe sy wil hê dit moet wees nie. Haar ma, mallerige kunstenares wat sy is, het met 'n akteur met twee seuns gaan staan en trou, en nou is Hanna en haar halfboetie Tibo se reeds gekompliseerde gesinslewe nog tien maal meer gekompliseer. En asof dit nie genoeg is nie, kry haar ma nog die simpel idee dat hierdie hele groot, gelukkige gesin saam op wittebrood moet gaan - om mekaar beter te leer ken.
Title | Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom |
Author | Marita Van der Vyver |
Publisher | Tafelberg, 3de druk,2004 |
ISBN | 0624037045, 9780624037040 |
Length | 168 pages |
Subjects | Afrikaans fiction |