This item has closed with no items sold
View the relisted Item
View other items offered by CultureShop351

Similar products

Die Hart van `n Leier - Ken Blanchard
Secondhand
R44.34
Die WEG van die ONGETEMDE HART John Eldredge
Secondhand
R130.00
Die ongetemde Hart (JOHN ELDREDGE)
Secondhand
R79.90
Die ongetemde hart
Secondhand
R100.00
Die Ongetemde Hart: Ontdek die Geheim van 'n Man se Siel - John Eldredge Die Ongetemde Hart: Ontdek die Geheim van 'n Man se Siel - John Eldredge
Die Ongetemde Hart: Ontdek die Geheim van 'n Man se Siel - John Eldredge Die Ongetemde Hart: Ontdek die Geheim van 'n Man se Siel - John Eldredge
Closed

Die Ongetemde Hart: Ontdek die Geheim van 'n Man se Siel - John Eldredge

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
Free shipping is available from CultureShop for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
641243398

Die skrywer hou n totaal nuwe benadering tot manwees voor. Hy skryf nie ideale gedragspatrone vir Christenmans voor nie, maar nooi hulle op n verkenningstog om hul Godgegewe, ongetemde aard te ontdek. Hy identifiseer drie kernbegeertes wat diep in elke man se hart geplant is: n stryd om te stry; n avontuur om te beleef; n skoonheid om te red Eldredge bespreek die redes waarom mans nie in voeling is met hierdie begeertes nie, en verduidelik hoe hulle dit kan terugvind en dit kan uitleef tot voordeel van hulleself en hul verhoudings. Die ongetemde hart slaan die persepsie die nek in dat Christenmans vaal mannetjies is wat net in hul spoor moet trap en weinig anders doen. Dit is n uitnodiging om God se ongetemde aard hul eie te maak en ware manlikheid te ontdek.

ISBN: 9781415306185

Pages: 228

Paperback

Struik Christelike Boeke, 2010

Fair/Good condition; Jacket shows some signs of wear

B46


Recently viewed

See more
4% OFF
Cable Guy: Ikon "Light Up" PlayStation Heritage
New
R576.45 R599.00
12% OFF
GUD CARTRIDGE DIESEL Filter For FORD D-SERIES DT2014 (2704E | 360T 12V 106KW) 72-82
New
R149.00 R169.00
Spray Gun Hvlp 1.4 Mm Nozzle 600 Cc Plastic Cup
New
R634.79
Sunglasse
New
R181.99