Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die skrywer hou n totaal nuwe benadering tot manwees voor. Hy skryf nie ideale gedragspatrone vir Christenmans voor nie, maar nooi hulle op n verkenningstog om hul Godgegewe, ongetemde aard te ontdek. Hy identifiseer drie kernbegeertes wat diep in elke man se hart geplant is: n stryd om te stry; n avontuur om te beleef; n skoonheid om te red Eldredge bespreek die redes waarom mans nie in voeling is met hierdie begeertes nie, en verduidelik hoe hulle dit kan terugvind en dit kan uitleef tot voordeel van hulleself en hul verhoudings. Die ongetemde hart slaan die persepsie die nek in dat Christenmans vaal mannetjies is wat net in hul spoor moet trap en weinig anders doen. Dit is n uitnodiging om God se ongetemde aard hul eie te maak en ware manlikheid te ontdek.
ISBN: 9781415306185
Pages: 228
Paperback
Struik Christelike Boeke, 2010
Fair/Good condition; Jacket shows some signs of wear
B46