Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Dit is die verhaal van 'n student in die fisika wat daarvan oortuig is dat hy die onmoontlike, algehele onsigbaarheid sal bereik. Die nastreef van hierdie ideaal ontwikkel egter in 'n obsessie waarvan hy sy pa en verskeie ander mense opoffer.