This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Death May Die: Yog-Sothoth Expansion
New
R833.00 R837.00
GameGenic | MATTE Sleeves: 56mm x 82mm (Catan)
New
R119.00
Cthulhu: Death May Die
New
R3,448.00
4% OFF
Catan Geographies Scenario | Rickshaw Run
New
R431.00 R450.00
Die Ontdekkers van Catan
Sold

Die Ontdekkers van Catan

New 10 were available
R382.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
ZJLB-3233-G060
Bob Shop ID
260556492
Die Ontdekkers van Catan picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours



Gaan jy dit regkry om op CATAN die belangrikste mag te word? Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na 'n lang tog vol ontberinge die kus van 'n onbekende eiland bereik ¿ die eiland van CATAN! Jy is egter nie die enigste avonturier nie. Ook ander onverskrokke ontdekkers het langs die kus van CATAN geland: die stryd om kolonisasie het begin. Die vroue en mans van jou ekspedisie stig die eerste twee nedersettings. Gelukkig is die land vrugbaar en ryk aan grondstowwe. Jy l strate aan en bou dorpe wat vinnig tot stede groei. Gaan jy dit regkry om op CATAN die belangrikste mag te word? Ruilhandel oorheers eers die lewe op CATAN. Van sommige grondstowwe het jy genoeg, ander is skaars. Jy verruil erts vir wol, baksteen vir hout ¿ wat jy ook al nodig het vir jou volgende projek. Maar dink terwyl jy speel. Stig jou dorpe op die regte plekke en ruil slim. S is jou kanse om te wen net beter. Onthou dat jou medespelers net so graag koning wil kraai op CATAN soos jy.

Features

SummaryGaan jy dit regkry om op CATAN die belangrikste mag te word? Jy bevind jou in die tyd van ontdekkingsreisigers. Jou skip het na 'n lang tog vol ontberinge die kus van 'n onbekende eiland bereik – die eiland van CATAN!
For Age10 Years And Older
Suitable ForBoys And Girls