Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
We combine postage, so do look at our other items on offer.
Postage prices outside of South African borders will differ. Please enquire before purchasing.
SAPO and PAXI packages Dispatched within 4 business days.
Courier packages Dispatched within 3 business days.
Toestand : Goed.
Eerste druk, Christelike Uitgewersmaatskappy, 2012 - Fiksie - 294pp.
DIE ONTFERMING, die derde boek in die meesleurende DIE ROSE-TRILOGIE, begin met twee susters se begeerte na n nuwe begin. Rose verlang steeds na Nick Franco, die biskop se pleegseun wat die gemeenskap onder vreemde omstandighede verlaat het. Sy rebellie het daartoe gelei dat die geliefde biskop ontslaan is uit sy amp. Maar is Nick regtig so rebels soos wat hy voorgee?
Intussen bly Rose se suster, Hen, steeds in haar ouers se Dawdi Haus en versorg sy haar vervreemde Engelse man. Kan hulle huwelik herstel?
Is daar n middeweg vir n vrou wat weer smag na haar Amish-wortels en -tradisies en n moderne man wat niks daarmee te doen wil hê nie?
DIE ONTFERMING is n pragtige slot vir Rose en Hen se verhale en n kragtige bewys dat die liefde altyd seëvier.
Free and discounted shipping on bulk purchases (postal and courier) within the RSA. See shipping for details.
Please Click ---> HERE <--- to see all the items PTO Books is selling.