| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Die Ontstaan en Groei van Winburg (LB van der Walt) geteken deur geskiedkundige WA Stals wie se kopie hierdie was.Die outeur was die Vrystaatse Argivaris ten tyde van publikasie van hierdie boekie.
Sagteband, 75pp. Die boek self is in 'n goeie toestand. Twee handtekeninge van vorige eienaars.
Die karton buiteblad het wel gebruiksmerke sien die fotos.
Teks skoon en netjies. Net kleiner as A5 formaat. Geen publikasiedatum.Boer, Voortrekker en Pionier verwant.