R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die onverdeelde uur verskyn oorspronklik in Sarie Marais en speel af langs die sterfbed van n boer waar die drie hoofkarakters met die verlede, die hede en dit wat kon gewees het, gekonfronteer word. In n mindere mate bring sy reeds hier vernuwing in die Afrikaanse prosa deur hede en verlede deurentyd te vermeng en weg te beweeg van die tot op daardie stadium algemene chronologiese vertelling. Die verhaal speel af tydens die sterwensure van die boer Giel van Rensburg, waaruit die verlede dan opgeroep word. Ook met die vertellersperspektief bring sy n interessante nuwe tegniek (vir die tyd) na vore. Die hede word verhaal deur n alwetende verteller, terwyl die verlede telkens deur die gedagtewêreld van een van die drie sentrale figure met al die implikasies daarvan gesien word.
I prefer using recycled packaging materials as far as possible.
*Please pay within 3 days, if payment has not been made within 7 days, the order is cancelled.
*I try to ship as soon as I can, should you be in a specific rush - please let me know.
*I reserve the right to close auctions early.
Happy bidding!
Have a look at my other listings. I gladly combine items. 📦