R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Julia is die kamerprokureur in Izak Marais se regspraktyk op Worcester. Wanneer hy die oggend voor 'n groot hofsaak ineenstort, moet Julia dringend sake beredder ten spyte van die feit dat sy gesweer het sy sit haar voete nooit weer in 'n landdroshof nie. Om dinge nog meer te kompliseer is Julia heimlik daarvan oortuig dat die aangeklaagde skuldig is aan moord. Dié pakkende hofdrama speel af in die Boland die eerste in die nuwe reeks met die regsgeleerde Julia Blomerus in die hoofrol.