In 1996 verskyn Corlia se eerste volwasse roman, Die oop deur, wat ook oor die radio voorgelees is.Die oop deur het Kaapstad as agtergrond en dit speel af vanaf vroeg-1966 tot Oujaarsaand van dieselfde jaar. Volgens JP Smuts (Insig, November 1966) was 1966 nogal in meer as een opsig n belangrike jaar in Suid-Afrika se veelbewo geskiedenis: die eerste Republiekfees is gevier; daar is reeds begin om Distrik Ses met ontruiming te bedreig; by die stembusse het die Nasionale Party n baie groot oorwinning behaal; dr Verwoerd, eerste minister, is in die parlement doodgemaak en BJ Vorster was sy opvolger. Apartheid het hoogty gevier, maar daar was tog twyfel onder die jonger geslag oor die etiese sy van hierdie beleid.Twee niggies, Julie en Suzette, begin hulle loopbane in die joernalistiek. Albei se agtergrond is behoudend, veral di van Suzette, wat in die Karoo op n plaas grootgeword het. Hulle is dan ook die sentrale karakters en, skryf Smuts: 'Die personasies en plasing is goed gekies om bogenoemde aspekte te reflekteer: die hoofkarakters is jong verslaggewers by n Kaapse Afrikaanse koerant wat die regeringsbeleid ondersteun, en die ander figure skakel almal op die een of ander wyse by hierdie groep in. Die oop deur - Corlia Fourie. Human & Rousseau 1996. ISBN 9780798136242

Title: Die oop deur
Author: Corlia Fourie
Publisher: Human & Rousseau
Year: 1996
Number of pages: 225
ISBN: 9780798136242
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever