This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Dieper Reg - Louw, N. P. van Wyk
New
R140.00
Lojale verset - N P van Wyk Louw
Secondhand
R75.00
Die oop gesprek - N.P. van Wyk (paperback)
Secondhand
R200.00
Sublieme Ambag - Beskouings oor die werk van N.P. van Wyk Louw
Secondhand
R150.00
Die oop gesprek - N.P. van Wyk Louw-gedenklesings - Willie Burger
Sold

Die oop gesprek - N.P. van Wyk Louw-gedenklesings - Willie Burger

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
BT987
Bob Shop ID
188097991

 Die oop gesprek - N.P. van Wyk Louw-gedenklesings - Willie Burger - Lapa - 2006 - Sagteband: een naam, verder mooi, skoon en stewig gebind.

Hierdie N.P. van Wyk Louw-gedenklesings wat oor byna 'n kwarteeu aan die Universiteit van Johannesburg (die voormalige Randse Afrikaanse Universiteit) gelewer is, vorm 'n aanvulling tot Oopgelate kring – die eerste tien Louw-gedenklesings wat in 1982 verskyn het – en is 'n belangrike naslaanbron oor Louw se werk. Die titel is ook 'n historiese dokument, 'n dokumentering van Louw se invloed oor die afgelope kwarteeu. Met Die oop gesprek word hulde gebring aan N.P. van Wyk Louw by die herdenking van sy 100ste geboortejaar. N.P. van Wyk Louw troon bo sy tydgenote en nakomelinge uit as digter van wereldformaat, maar ook as intellektueel, iemand wat die spannings en verwikkelings van sy tyd beliggaam en daaraan rigting probeer gee het.

Recently viewed

SA & Indonesia UMM Sheet
Secondhand
R95.00 No bids
Copeland Spode Blue Italian Pattern Custard Jug 12cm
Secondhand
R1,325.00
Billy Joel - Greatest Hits Volume I and Volume II 2CD South African Press
Secondhand
R20.00

Customer ratings: 1 ratings

Geen probleme nie
05 Jul 2015