Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In die tiende boek in die HULLE WAT AGTERBLY-reeks ontvou die Verdrukking terwyl die bose magte en die leƫrskare van God gereedmaak vir die finale stryd. Die Mag teen Verdrukking se aliasse en geheime skuilplek is ontbloot en die lede moet vlug vir hulle lewe. Daar is geen valse voorwendsels meer nie terwyl die planeet afstuur op Armageddon en die beslissende konfrontasie tussen die goeie en die bose.