| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Altwee die volumes is in `n baie goeie toestand. Vorige eienaarskap aan die binnekant van band een. 387 p. en 320 p. Eerste band: eerste uitgawe 1947 en tweede band: geen datum van uitgawe nie - wel `n eerste uitgawe. Hierdie twee volumes is baie skaars en moeilik opspoorbaar. [SA pos is gratis]