Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Published by UNISA, Pretoria, 1987, harcover, Afrikaans text, illustrated, index, fold-out map, condition: new.
Die Oorsprong van die Groot Trek handel oor die stoflike en geestelike oorsake wat aanleiding gegee het tot die migrasie van 1834. Ook die rol wat die eerste leiers (en veral Louis Tregardt) in die ontplooiing en deurvoering van die beweging gespeel het, word uitvoerig behandel.