| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
*** No International Shipping***
AGV DIE ELEKTRISITEIT KRAG ONDERBREKINGS WAT KOMMUNIKASIE VERINNEWEER, LAAT ASB 'N DAG OF WAT TOE VIR ALLE KOMMUNIKASIE.
AS ENIGSINS MOONTLIK SAL ITEMS GEKOMBINEER WORD OM POSGELD TE BESPAAR.
Die Oorwinnaar (MER) Verhale van President Steyn *** LEESKOPIE ***Hardeband, net kleiner as A5 formaat. 1929 uitgawe.
Oub Biblioteekboek met enkele stempels. 66pp. Bladsye vergeel,
*** LEESKOPIE *** DUS. GESKRYF AS TEIKENGEHOOR KINDERS.
"Baie van die informasie in hierdie boekie het ek, met verlof van die skrywer, gekry uit die lewensbeskrywing van die President deur Dr NJ van der Merwe.
Mevrou President Steyn was ook so goed om my heelwat te vertel, en om die stories deur te lees..." en wat daarop volg in die Voorwoord.