This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by BooksAgain4277

Similar products

Die Ooste teen die Weste: Herodotus se Geskiedenis
Sold

Die Ooste teen die Weste: Herodotus se Geskiedenis

Secondhand 1 was available
R110.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings
Product code
35186
Bob Shop ID
647525735
Herodotus, wat dikwels die Vader van die geskiedskrywing genoem word,wou in hierdie werk eintlik die oorlo tussen die Grieke en die Persebeskryf. Hy het egter 'n baie ruim opvatting van die geskiedenis gehad enafgesien van die politieke geskiedenis, gee hy ook 'n oorsig oor die kultuurvan die betrokke volke, van Mesopotami en Klein-Asi tot by Egipte endie stadstate van Griekeland. So het daar 'n skat van waardevolle infor-masie oor die volke van die Oudheid behoue gebly. Verder gee Herodotusook onvergeetlike pensketse van die groot persoonlikhede van di tydsoos Kroisos van Lidie, Periandros van Korinte en Themistokles vanAthene. Sy geskiedenis eindig met die boeiende beskrywing van die grootinval van Xerxes se ler in Griekeland en die verstommende oorwinningvan die Grieke - 'n gebeurtenis wat van beslissende betekenis in diewreldgeskiedenis was. Hierdie tydlose werk word nou vir die Afrikaanseleser beskikbaar gestel in die vlot en leesbare vertaling van prof. J.P.J.van Rensburg, wat alreeds talle klassieke werke van die Griekse letter-kunde in Afrikaans vertaal het.

Customer ratings: 1 ratings

Excellent service, super fast processing! Thank you very much. AAA+ seller
26 Feb 2026
Don't miss out on the latest deals!