R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Buks, Kassie en Litte sit in 'n verskriklike verknorsing. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die koshuisspens besteel het. 'n Mens kan jou nie indink dat die Otters sal steel nie, opsetlik sal wil inbreek nie... dis wat die kinders se. Gits! Dis 'n spul vriendelik mense! Die een wil jou laat vuis ruik en die ander wil op jou koekblik spring. Die Otters besluit dis 'n tyd in hulle lewe dat hulle moet saamstaan, want ¬タルn koshuiskind het nou maar eenmaal sy plesier en ellendes. Buks gaan toe mos en se vir ou Biltong sy vingers ruik na sigarette – wat 'n ellende! Buks, Kassie en Litte sit in 'n verskriklike verknorsing. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle die koshuisspens besteel het. 'n Mens kan jou nie indink dat die Otters sal steel nie, opsetlik sal wil inbreek nie... dis wat die kinders se.