Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer jy kinders grootmaak, is dit belangriker wie en wat jy is, as wat jy doen. Die ouer wat jy graag wil wees wys hoe jy die vier of vyf karaktertrekke moet kies wat jy die graagste aan jou kinders wil oordra. Dit is 'n vars benadering eat jy nie sommer in enige ander boek sal kry nie. Jy kan hier lees wat die belangrikste vraag is wat jy as ouer ooit sal vra. Hier is ook drie eenvoudige dinge wat jou sal verhoed om op die ou end die ouer te word wat jy nie wil wees nie. Die sluier word gelig oor hoe jy op selfs die ergste dae 'n modelouer kan bly. EN nog heelwat ander dinge wat jou ouerskap 'n vreugde sal maak. Les and Leslie Parrott vertel van hulle eie ervaring om jou te help om die belangrikste taak uit te voer wat jy ooit sal aanpak. Die ouer wat jy graag will wees, is inspirerend, innig en vol vernuwingskarg vir jou hele gesin.
This book is in very good condition.