R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Dit gebeur met ander, het sy 'n verhaal vertel van hoe vergifnis moontlik raak wanneer mense deur een mens se lyding na mekaar toe aangetrek word. Die opvolg, Die pad na Weerbegin, is 'n verhaal van verspeelde lewe en verlies. Na Nadia se ongeluk lyk dit of almal om haar nadergetrek word deur die gees van vergifnis wat by Yvonne, Nadia se ma, en Grant, Nadia se vriend, begin het. Patsy, Grant se ma, loop egter met 'n groot geheim rond – Dirk Masyn, eienaar van die plaas Weerbegin, is Grant se pa. Wanneer Dirk op die toneel verskyn, moet Patsy erken dat sy 'n leuen leef. Die vraag is nou: Hoe gaan sy ooit regmaak wat sy twintig jaar gelede verbrou het? Sal Patsy en Grant mekaar weer vind, en wat van haar en Dirk? Die kans is groot dat Patsy op straat kan beland en haar werk kan verloor, en Grant wil Londen toe vlug om weg te kom van die man wat sy droompa se plek wil inneem. Wie gaan die eerste tree gee terug na Weerbegin?