Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Pad Wat Ons Geloop Het deur Daan Langeveldt (1e 1976). A5, hardeband, 161 bls. Buiteblad redelik verweer. Boek binne in goeie leesbare toestand. Ou Biblioteekboek.
Daan Langeveldt is n joernalis en vir n ruk redakteur van die tydskrif Keur. Hy skryf ontspanningslektuur, veral spanningsverhale en liefdesverhale.