Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Netjiese, klein hardeband boekie in baie goeie toestand. Boek 7 in die populêr-wetenskaplike Soek en Leerreeks, en geskryf deur Dr V Fitzsimons, destydse direkteur van die Transvaalse Museum in Pretoria.
Uitgewer : Voortrekkerpers Beperk
1e Uitgawe, 1947
Taal : Afrikaans
Hardeband : 106 bladsye
Afmetings : 160 x 105 x 10 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik